Welkom by Mandrakelinux!

Mandrakesoft voorsien 'n volledige reeks dienste om die meeste te put uit u Mandrakelinux rekenaar. Hier volg 'n opsomming van Mandrakesoft se omvattende reeks dienste en ondersteuning.

Mandrakesoft.com

Die mandrakesoft.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van u gunsteling Linux.

  Mandrakestore

Bekom die nuutste amptelike Mandrakesoft produkte, bybehore, asook derde-party produkte. Hierdie is u " eenstop internetwinkel" indien u nuwe moonlikhede beplan vir u rekenaar(s).

Mandrakeclub

Verby is u naamlose dae! Sluit sommer vandag nog aan by die Mandrakeclub! Alles van spesiale aanbiedinge tot eksklusiewe voordele, hier vergader die meeste Mandrakelinux liefhebbers en kan hulle hordes programme aflaai.

  Mandrakeexpert

Opsoek na bystand? Mandrakeexpert is die sentrale plek vir enige Mandrakesoft-ondersteuningsdiens. Ontvang hier direkte bystand van Mandrakesoft se ondersteuningspersoneel, of van die gebruikersgemeenskap.

Nutsprogramme

Stel die rekenaar op soos u dit verlang, deur die by nou legendariese 'Mandrakelinux Control Center" te gebruik. Linux was nog NOOIT so maklik nie.

  Dokumentasie

Mandrakesoft voorsien deeglike dokumentsie wat u sal voorstel aan GNU/Linux, asook u kennis rakende Mandrakelinux 10.0 sal opskerp.